atleetvoet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| atleetvoet |
- at•leet•voet
- (medies) 'n Algemene swaminfeksie van een of albei voete. Die mees algemene swam is
Trichophyton rubrum. 'n Spesie van die genus
Epidermophyton is die oorsaak van 5% van infeksies.
- Atleetvoet word dikwels verbind met die hoë vogvlakke in kleedkamers waar atlete kaalvoet loop.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor atleetvoet.