Gaan na inhoud

attaché

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  attaché    attachés  
at•ta•ché
(politiek) 'n Persoon wat deur 'n ambassade aangestel is om militêre of kulturele sake te bestuur
  1. Makwamba was 'n weermag-attaché in Suid-Afrika wat onder meer gemagtig was om namens die DRK wapens van Denel aan te koop.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: attache(en), attaché(en)
Esperanto: ataŝeo(eo)
Nederlands: attaché(nl) m