aweregs
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | aweregs | aweregse | aweregs |
- Sedert omtrent 1265 in Middelnederlands bekend as aver(r)recht van ave (af) en recht (reg), 'iets wat van 'n reguit lyn afwyk', 'binnestebuite'[1]
- a•we•regs
- In omgekeerde rigting
- Maar miskien was dit maar ’n aweregse retoriese strategie waarmee sy self hierdie gesaghebbende posisie in die kritiek probeer bemagtig het. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|