Gaan na inhoud

baanresonansie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  baanresonansie    baanresonansies  
baan + resonansie
baan•re•so•nan•sie
(astronomie) die verskynsel dat wanneer twee wentelende voorwerpe ’n gereelde, periodieke swaartekraginvloed op mekaar uitoefen, die verhouding tussen hul wentelperiodes deur twee klein heelgetalle uitgedruk kan word.
Resonansie kan veel meer wees as 'n fyn beeldhouer, want dit is nie net klein mane wat in 'n baanresonansie kan ingaan nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: orbital resonance(en)
Nederlands: baanresonantie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor baanresonansie.