Gaan na inhoud

baansprinkaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  baansprinkaan    baansprinkane  
Skielike baanveranderings deur baansprinkane sonder sein kan ander bestuurders verwar en die risiko van ongelukke verhoog.

    Sinonieme

baanwipper