Gaan na inhoud

babataan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  babataan     
'n Babataan is die uitsientyd voor die koms van 'n baba, wat later taan wanneer die werklikheid van o.a. slaaploosheid en vuil kimbies insink.

    Sinonieme

babableek, babadep