badkoets
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| badkoets | badkoetse |
- bad•koets
- (geskiedenis) (sport) 'n Badhuise op wiele waar mense hulle gewone klere uitgetrek en swemdrag aangetrek het en wat dan deur perde in die see ingetrek is
- Badkoetse het omtrent 1914 van die strande verdwyn.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor badkoets.