Gaan na inhoud

ballon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ballon    ballonne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ballonnetjie     ballonetjies  
bal•lon
'n Dun rubbersak wat met gas of lug gevul kan word
  1. In episode 3 wys Marinda en Prof. Pretzel hoe jy 'n ballon kan opblaas met bestanddele in jou kombuis[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: balloon(en)
Nederlands: ballon(nl) m