basalt
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| basalt |
- ba•salt
- (geologie) 'n Digte stollingsgesteente wat gevorm word wanneer lawa wat nie baie vloeitraag of taai is nie en ryk aan magnesium en yster is (mafiese lawa) vinnig afkoel naby die oppervlak van 'n rotsagtige planeet of maan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor basalt.