basterhartbees
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| basterhartbees | basterhartbeeste |
- (soogdiere) Damaliscus lunatus of tsessebe, is 'n wildsbok wat in die savannes en vloedvlaktes van Suider-Afrika aangetref word.
- Volwasse basterhartbeeste het 'n gemiddelde massa van 160 kg en hoogte van 120 cm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor basterhartbees.