Gaan na inhoud

batoliet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Batoliet in Sandtown GA, VSA
Enkelvoud Meervoud
  batoliet    batoliete  
Van Grieks (Oud-) βάθος, bathos ("diepte") en λίθος, lithos ("gesteente").
ba•to•liet
(geologie) 'n Groot onreëlmatige massa intrusiewe stollingsgesteente wat homself in omliggende lae gesmelt of gedwing het.
  1. Na die vorming van die Barbeton Supergroep gesteentes, was die gebied deur tektoniese plooiing en verskuiwings en die indringing van plutone en batoliete gemetamorfoseer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: batholith(en)
Nederlands: batholiet(nl) m