beantwoord
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beantwoord |
| Verlede Tyd | ek | het beantwoord |
| Teenwoordige deelwoord | beantwoordend | |
| Verlede deelwoord | beantwoorde | |
- be•ant•woord
- Oorganklik. Om die reaksie op 'n vraag te gee
- Die artikel het nie hierdie vraag beantwoord nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|