beantwoordend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | beantwoord |
| Bywoordelik | beantwoordend |
| Attibutief | beantwoordende |
- be•ant•woor•dend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat beantwoord, terwyl dit beantwoord
- Draend kompleet vertonend soos massiewe hyskrane met gevulde skeepsnette
Altyd gewend, beantwoordend om ’n groot en groterwordende nood te vul en dors te les[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|