beantwoordende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | beantwoord |
| Bywoordelik | beantwoordend |
| Attibutief | beantwoordende |
- be•ant•woor•den•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van beantwoordend terwyl dit beantwoord
- Die applikante se beantwoordende stukke dui op gapings in dié bewerings.[1]