Gaan na inhoud

bebou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek bebou  
Verlede Tyd  ek  het bebou      
Verlede deelwoord beboud, beboude   
be•bou
Oorganklik. Om 'n stuk grond met geboue te voorsien
  1. Dat nie meer as een woning op enige een erf opgerig mag word nie en dat nie meer as die helfte van die oppervlakte van enige een erf bebou mag word nieref>[STAD KAAPSTAD VERORDENING OP MUNISIPALE

BEPLANNING; 2022]</ref>

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: develop(en)
Nederlands: bebouwen(nl)