beboud
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bebou |
| Werkwoordelik | bebou |
| Naamwoordelik | beboud, beboude |
| Negatief | onbeboud, onbeboude |
- be•boud
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat bebou is of word; terwyl dit bebou word of is.
- Die uitsigerwe op die eskarpement wat direk uitkyk oor die wildpark en die Bronberge is feitlik almal beboud en het elk `n oppervlakte van ongeveer 750 vk m. [1]