beboude
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bebou |
| Werkwoordelik | bebou |
| Naamwoordelik | beboud, beboude |
| Negatief | onbeboud, onbeboude |
- be•bou•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van beboud wat bebou is of word; terwyl dit bebou word of is.
- Elke beboude erf word bedien met `n water aansluiting en `n elektriese aansluiting. [1]