Gaan na inhoud

bedaarde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbedaar
Werkwoordelikbedaar  
Naamwoordelikbedaard, bedaarde  
Negatiefonbedaard, onbedaarde
be•daar•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van bedaard: wat bedaar het; ná dit bedaar het.
  1. Die aand daarna - 'n kalm, bedaarde duister
    Met vonkies lig en sagte, soet gefluister [1]