Gaan na inhoud

bedarend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbedaar
Bywoordelikbedarend
Attibutiefbedarende
be•da•rend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat (laat) bedaar, terwyl dit (laat) bedaar
  1. Sy sing bedarend en speel kalmerend vir hom, die "verbysterde Saul", en deur in wrang woorde haar eie lyding 'n welluidende begeleiding te gee en dit met striemende vingers op die kitaar uit te speel, raak sy self jubelend daarvan bevry[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calming(en), abating(en)
Nederlands: bedarend(nl)