bedarende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bedaar |
| Bywoordelik | bedarend |
| Attibutief | bedarende |
- be•da•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van bedarend wat (laat) bedaar, terwyl dit (laat) bedaar
- Met die bedarende middagspitsverkeer let hy op dat die middeljarige tannies een vir een minder word en dat daar 'n rustigheid oor die grou parkeerterrein daal.[1]