bedjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bed | beddens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bedjie | bedjies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bɛi̯ki]
-
(lêer)
Woordafbreking
- bed•jie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein bed.
Voorbeeldsinne
- Daar is stoeltjies, 'n bedjie en fyn koppies in die pophuis.
Vertalings
Vertalings: bedjie | |||
---|---|---|---|