Gaan na inhoud

bedrag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bedrag    bedrae  
be•drag
(finansieel) 'n Hoeveelheid geld
  1. Sy wys daarop dat die ouditeur-generaal reeds in 2024-'25 ernstige onreëlmatighede ten bedrae van R41 miljoen uitgelig het[1]

    Eienskappe

Bedrae in ten bedrae van is 'n ou datief enkelvoud van bedrag.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sum(en), amount(en)