Gaan na inhoud

bedreigd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbedreig
Werkwoordelikbedreig  
Naamwoordelikbedreig, bedreigd, bedreigde  
Negatiefonbedreigd, onbedreigde
be•dreigd
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat bedreig is of word
  1. Die internasionale vereniging vir natuurbewaring het die Masai-kameelperd, 'n subspesie van kameelperde, amptelik as bedreigd verklaar. [1]
Bedreig