Gaan na inhoud

bedreigde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbedreig
Werkwoordelikbedreig  
Naamwoordelikbedreig, bedreigd, bedreigde  
Negatiefonbedreigd, onbedreigde
be•dreig•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van bedreigd: wat bedreig is of word
  1. Hoewel die swartrenoster as hoogs bedreig deur die Wêreldbewaringsunie geklassifiseer is, verskyn sy naam nie onder die tien mees bedreigde spesies van Suid-Afrika nie.[1]