bedreigend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bedreig |
| Bywoordelik | bedreigend |
| Attibutief | bedreigende |
| Partitief | bedreigends |
| Vergrotend | bedreigender |
| Oortreffend | bedreigendste |
- be•drei•gend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat bedreig, terwyl dit bedreig
- Elke kraak van 'n vloerplank maak jou senuwees klaar en elke skaduwee lyk bedreigend. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|