Gaan na inhoud

bedreigende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbedreig
Bywoordelikbedreigend
Attibutiefbedreigende 
Partitiefbedreigends  
Vergrotendbedreigender  
Oortreffendbedreigendste
be•drei•gen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van bedreigend: wat bedreig, terwyl dit bedreig
  1. Taal in sy historiese verloop is dikwels 'n argief van mense se omgang met die werklikheid; soms ook die bedreigende aard daarvan.[1]