Gaan na inhoud

bedrog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bedrog     
be•drog
(juridies) Opsetlike misleiding wat skade aan 'n ander berokken.
  1. [Die man], in sy vroeë 60's, het Vrydag weer in die streekhof in Klerksdorp verskyn op aanklagte van bedrog en diefstal van meer as R30 miljoen.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fraude(en)
Nederlands: bedrog(nl) o
Xhosa: ubbuqhophololo 14