beentjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| been | bene, beendere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| beentjie | beentjies |
- Hulp:IPA: [biɛŋki]
-
(lêer)
- been•tjie
- Verkleinwoord van been. 'n Klein been.
- Japie het sy kreupel beentjie gebreek en lê hy nou in die hospitaal en wegkwyn.
- «Hy sit die beste beentjie voor.»
- Moeite doen om 'n goeie indruk te maak.
| Vertalings: beentjie | |||
|---|---|---|---|