beesvleis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beesvleis | — |
-
(lêer)
- bees•vleis
- Grasgevoerde beesvleis is afkomstig van beeste wat van spening tot slagting slegs gras en voer, soos hooi of kuilvoer, gevreet het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beesvleis.
- ↑ Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies Bernadine Douglas Penguin Random House South Africa, 2016, ISBN 1776090373, ISBN 9781776090372