begonne
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | begin |
| Werkwoordelik | begin |
| Naamwoordelik | beginde, begonne |
| Negatief | onbegonne |
- Byvoeglike voltooide deelwoord van begin.
- wat mens begin het
- Maar om die kinders wat in die Kaap op hoërskool was met 'n motor soontoe te neem [...] was darem als behalwe 'n begonne taak.[1]
- Goed begonne half gewonne.
- Vroeg begonne is amper gewonne.
- ↑ Woord vir Woord: 'n Lewensreis Johan Stemmet Penguin UK, 2012, ISBN 0143529013, ISBN 9780143529019