begroting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| begroting | begrotings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| begrotinkie | begrotinkies |
- be•gro•ting
- Verwagte inkomste en uitgawes; skatting van geldelike posisie.
- Die begroting klop net nie.
| Vertalings: begroting | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor begroting.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | begroting | begrotingen |
| Verkleinwoord | begrotinkje | begrotinkjes |
- «De begroting van het leger krimpt nu al een hele tijd.»
- Die begroting van die weermag krinp nou al oor 'n tydperk.[1]
- Vroulik. Telbaar.