bekende
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bekende | bekendes |
- be•ken•de
- Iemand wat mens goed ken.
- Hy is nie 'n vriend nie, net 'n ou bekende.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | bekend | bekende | ||
| Vergrotend | bekender | |||
| Oortreffend | bekendste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | alom bekend, wêreldbekend, wydbekend | |||
- Attributiewe vorm van bekend; beroemd; vertroud.
- Die bekende Sentech-toring is in Brixton geleë.
- Die hipnotiseur beskryf dan 'n situasie uit die verlede wat aan hom bekend is, en laat die pasiënt daarop reageer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bekende m,v | bekenden |
- Hulp:IPA: [bə.ˈkɛn.də]
-
(lêer)
- Die selfstandige vorm van die b.nw bekend.
- enkelvoud verlede tyd van bekennen
- 1.: Ik bekende.
- 2.: Jij bekende.
- 3.: Hij, zij, het bekende.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands