bekerplant
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bekerplant | bekerplante |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bekerplantjie | bekerplantjies |
- be•ker•plant
- (plante) 'n Plant wat behoort aan die families
Nepenthaceae,
Cephalotaceae,
Sarraceniaceae en 'n paar ander spesies soos
Brocchinia reducta. Hulle het 'n vloeistofgevulde vangbeker
- 'n Bekerplant is 'n inseketende plant.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|