Gaan na inhoud

belê

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek belê  
Verlede Tyd  ek  het belê    
Teenwoordige deelwoord beleggend, belêend   
Verlede deelwoord belegde, belêde   
(finansieel) Om geld in 'n voertuig te sit wat ontwerp is om dit oor tyd te laat groei.
  1. Maar dis juis waarom dit belangrik is om seker te maak dat jy in kwaliteit beleggings belê en dat jy nie die geld binnekort sal nodig kry nie. [1]
Belegging, belegger

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: invest(en)
Nederlands: beleggen(nl)