Gaan na inhoud

belêde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbelê
Werkwoordelikbelê  
Naamwoordelikbelê, belegde, belêde
be•lê•de
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van belê: wat belê is of word
  1. Om 'n projek te moet afbreek wat reeds gebou is, kos (Evergrande) die belêde kapitaal en ander boetes.[1]