belêend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | belê |
| Bywoordelik | belêend |
| Attibutief | belêende |
- be•lê•end
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat belê, terwyl dit belê
- Om dit te bereik, is ons voortdurend innoverend, navorsing doenend en belêend met ‘n oorhoofse doel om ‘n positiewe impak op ons kliënte, geleentheidsdeelnemers, werknemers, plaaslike gemeenskappe, die ekonomie en die planeet as geheel te hê.”[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | belêend | belêende | |
- (medies) Wie word gedwing om in die bed te lê
- Vier persent van vroue wat fisieke mishandeling ervaar het, het ernstige beserings opgedoen en was belêend.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
|
| |||