belêende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | belê |
| Bywoordelik | belêend |
| Attibutief | belêende |
- be•lê•end
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van belê wat belê, terwyl dit belê
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | belêend | belêende | |
- Attributiewe vorm van belêend Wie word gedwing om in die bed te lê
- Agaat gebruik gereeld hierdie metode om die belêende Milla te treiter, nadat sy (’n “Kleurling”) eers as “dogter” binne die huis aanvaar is, en daarna tot “bediende” met ’n buitekamer gedemoveer is toe Milla se eie seun, Jakkie, gebore is.[1]