Gaan na inhoud

beleër

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek beleër  
Verlede Tyd  ek  het beleër    
Teenwoordige deelwoord beleërend   
Verlede deelwoord beleërde   
be•leër, bele•er
  1. (militêr) Om 'n vyandelike stad te omsingel -dikwels vir 'n lang tyd- om dit tot oorgawe te dwing
  2. (figuurlik), (politiek) om van alle kante aan te val en met kritiek en proteste te omring
  1. Die Boere het Mafeking van 13 Oktober 1899 tot 17 Mei 1900 beleër.[1]
  2. Mpofu glo pres. Cyril Ramaphosa het dus geen verweer vir sy besluit om Senzo Mchunu, sy beleërde minister van polisie, op spesiale verlof te plaas nie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: besiege(en)
Nederlands: belegeren(nl)