beleërende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | beleër |
| Bywoordelik | beleërend |
| Attibutief | beleërende |
- be•leë•ren•de, bele•erende
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van beleërend: wat beleër, terwyl dit beleër
- Ten einde “staande te bly teen die aanslag van die beleërende leegte” stel Maria – moedig en pragmaties – 'n program van aksie op[1]