beleggende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | belê |
| Bywoordelik | beleggend |
| Attibutief | beleggende |
- be•leg•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van belê wat belê, terwyl dit belê
- Ontmoet jou gepersonaliseerde span beleggende KI-agente. Dit is soos om jou eie span kundiges te hê wat elkeen in een beleggingsarea spesialiseer[1]