belegger
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| belegger | beleggers |
- be•leg•ger
- (finansieel) Iemand wat geld belê
- Beleggers gebruik wiskunde om die prys van sekere soorte aandele te bepaal of om die risiko verbonde aan sekere beleggings te bereken.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|