beleggingstydperk
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beleggingstydperk | beleggingstydperke |
- be•leg•gings•tyd•perk
- (finansieel) die tyd wat dit neem vir 'n belegging om tot 'n sekere waarde te groei
- Daar word ook verwys na die beleggingstydperk as die beleggingstermyn.[1]