Gaan na inhoud

bendeleier

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bendeleier    bendeleiers  
bende + leier
ben•de•lei•er
'n Persoon wat die leierskap oor 'n bende het
  1. 'n Bendeleier van die berugte Inanda West-bende en sy makker is Donderdagmiddag in 'n skietgeveg met die polisie in KwaZulu-Natal dood. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gang leader(en)
Nederlands: bendeleider(nl) o