Gaan na inhoud

bepalend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbepaal
Bywoordelikbepalend
Attibutiefbepalende
be•pa•lend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat bepaal, terwyl dit bepaal
  1. Bemestingspraktyke is bepalend vir opbrengs ... Die figuur toon duidelik dat die korrelgrootte en massa bepalend' is hoe ver die korrel sal trek. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: determining(en)
Nederlands: bepalend(nl)