bepalende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bepaal |
| Bywoordelik | bepalend |
| Attibutief | bepalende |
- be•pa•len•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van bepalend: wat bepaal, terwyl dit bepaal
- Die bepalende idee moet fokus op 'n spesifieke aspek. Die bepalende idee benoem die tema. Die bepalende idee moet duidelik geformuleer wees. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|