Gaan na inhoud

beperkende reagens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
beperkende reagens
beperkende + reagens
be•per•ken•de re•a•gens
(chemie) ’n Reagens wat heeltemal in ’n chemiese reaksie opgebruik word en daardeur die reaksie beperk
  1. Ons sal die konsep van verhoogde uitsette in meer detail bespreek en ook leer van beperkende reagente.[1]

    Antonieme

Oormatige reagens

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: limiting reagent(en)
Nederlands: limiterend reagens(nl) o, beperkend reagens(nl) o