bereik
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bereik |
| Verlede Tyd | ek | het bereik |
- be•reik
- By 'n plek aankom; haal.
- 'n Doelwit verwesenlik; regkry; behaal.
- Mense inlig.
- Die swemmer het net genoeg krag om die ander kant te bereik.
- Toe die rugbyklub die hoogste vlak bereik, het hulle uitbundig gevier.
- Die veldtog het daarin geslaag om 'n groot gehoor te bereik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bereik | — |
- Die afstand wat afgelê kan word; die invloed wat uitgeoefen kan word.
- Die vyand was buite die skerpskutters se bereik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|