Gaan na inhoud

bergadder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bergadder
Enkelvoud Meervoud
  bergadder    bergadders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bergaddertjie     bergaddertjies  
berg + adder
berg•ad•der
(reptiele) op Wikispecies Bitis atropos, 'n giftige slang wat tot die familie van adders op Wikispecies Viperidae hoort en in die berge van Suid-Afrika voorkom
Die bergadder is een van Suid-Afrika se kleiner adders – hulle word gemiddeld tussen 30 cm en 40 cm lank.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: berg adder(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bergadder.