Gaan na inhoud

berigtend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordberig
Bywoordelikberigtend
Attibutiefberigtende
Teenwoordige deelwoord
  1. predikatief of bywoordelik: wat berig
  1. Aangesien die hoofsin boonop konstaterend en berigtend geformuleer is, sou daar op stilistiese vlak ook eerder 'n aoristus as 'n perfektum goed gepas het.[1]