berigtende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | berig |
| Bywoordelik | berigtend |
| Attibutief | berigtende |
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van berigtend: wat berig
- William Carlos Williams was ook daar gebore en het in die vyftiger jare 'n groot gedigsiklus in 'n joernalisties berigtende styl oor sy dorp geskryf: Paterson[1]